Ps 37 : 37
Let op die vrome en kyk na die opregte, want daar is ‘n toekoms vir die man van vrede.
 
Boodskap Biblioteek

 
 - Tuis
   WebWoord
   Boodskap Biblioteek
 
 
 - Ontmoet Jesus Christus
   Jesus Christus
   Die Heilige Gees
   Goddelike Genesing
   Kyk! HY kom - Maranata
   Verootmoediging
   WoordSkool
 
 
 - Gemeente Spesifiek
   [   Benoni   ]
   [   Brits   ]
   [   Centurion   ]
   [   Parys   ]
   [   Gemeenskaplik   ]
 
 
 - Reekse (mp3)
   Reekse Boodskappe
 
 
 - Konferensies (mp3)
   Konferensies Boodskappe
 
 
Die Boodskappe area word deur Benoi Gemeente versorg.
Joh 3:3 Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.

1 Benoni Reekse (mp3)
1.1 Pinkster 2019 (mp3)
   Reeks1  20190609 Algehele oorgawe en prys met die vervulling met die Heilige Gees, 1 Sam 15 en Joh 12, Ds Frik Lombard
   Reeks2  20190609 Vol van die Heilige Gees of vol soetwyn, Hand 2, Dr Hennie Prinsloo
   Reeks3  20190610 Stappe tot die vervulling met die Heilige Gees,Efe 5,Ds Frik Lombard
   Reeks4  20190611 Wat die vervulling met die Heilige Gees nie doen nie,Rom 8,Ds Frik Lombard
   Reeks5  20190612 Dra u die vrug van die Heilige Gees,Gal 5,Ds Frik Lombard
1.2 Pinkster 2021 (mp3)
   Reeks1 20210516 Die name van die Heilige Gees (1), Johannes 14 v 1 tot 31, Proponent Etienne Duvenage
   Reeks2 20210516 Die name van die Heilige Gees (2), Johannes 14 v 1 tot 31, Proponent Etienne Duvenage
   Reeks3 20210517 Die simbole van die Heilige Gees, Matt 3 v 13 tot 17, Proponent Etienne Duvenage
   Reeks4 20210518 Die werk van die Heilige Gees (1), Johannes 16 v 1 tot 15, Proponent Etienne Duvenage
   Reeks5 20210519 Die werk van die Heilige Gees (2), Johannes 16 v 1 tot 15, Proponent Etienne Duvenage
   Reeks6 20210523 Pinkster afsluiting - Pinkster in praktyk, Hand 2 v 37 tot 47, Dr Pieter Roussseau
1.3 Pinkster 2022(mp3)
   Reeks1 29/05/2022 0900 - Die Heilige Gees in die Kerk. Hand 1 v 1 tot 8 en 2 v 1 tot 13. Emeritus Dr Pieter Rousseau, openingsgebed deur ds Gerhard Beukes
   Reeks2 29/05/2022 1700 - Die nuwe opstandingslewe in Christus. Romeine 1 v 1 tot 14. Emeritus Dr Pieter Rousseau, openingsgebed deur ds Gerhard Beukes.
   Reeks3 30/05/2022 1900 - God se volle goedheid in Christus. Kol 2 v 1 tot 17. Emeritus Dr Pieter Rousseau, openingsgebed deur ds Gerhard Beukes.
   Reeks4 31/05/2022 1900 - Redelike Godsdiens. Rom 12 v 1 tot 21. Emeritus Dr Pieter Rousseau, openingsgebed deur ds Gerhard Beukes.
   Reeks5 01/06/2022 1900 - Leef voluit in die volheid. Kol 3 v 1 tot 17. Emeritus Dr Pieter Rousseau, openingsgebed deur ds Gerhard Beukes
1.4 Die profeet Jona(mp3)
   Reeks1  Agtergrond en roeping van Jona, Jona 1 v 1 tot 6, Emeritus Ds Jan Keyser
   Reeks2  God se opdrag aan Jona, Jona 1 v 1 tot 2, Emeritus Ds Jan Keyser
   Reeks3  Ongehoorsaamheid en die gevolge daarvan, Jona 1 v 1 tot 6, Emeritus Ds Jan Keyser
   Reeks4  Waar is die siel en liggaam van die mense wat gesterf het, Jona 2 v 1 tot 10, Emeritus Ds Jan Keyser
   Reeks5  Die bekering van die stad Nineve, Jona 3 v 1 tot 10, Emeritus Ds Jan Keyser
   Reeks6  n Genadige en barmhartige God, Jona 3 v 10 tot 4 v 11, Emeritus Ds Jan Keyser

2 Benoni 2018 Algemeen (mp3)
     20180729 Die Redding van Saggeus, Luk 19:1-10, Std Ettiene Duvenhage
     20180826 Die Brandwag wat waarsku, Es33:1-20, Std Ettiene Duvenhage
     20180923 Wat wag vir die ongeredde na die dood 1, Lukas 16, Std Etienne Duvenhage
     20181027 Die voorregte wat ons in jesus het, Heb 4, Daniel Brink
     20181027 `n Roeping wat verstaan moet word, Heb 5, Daniel Brink
     20181104 Daders van die woord, Jak 1, Ettiene Duvenage
     20181111 Jesus is die deur, Joh 10, Ettiene Duvenage
     20181111 Hoe kan die kind van God sy weg suiwer hou, Ps 119, Ettiene Duvenage
     20181118 God se vaste versekering vir sy kinders, Rom 8 - Ettiene Duvenage
     20181125 Kinderdiens, Ettienne Duvenage
     20181230 God se liefde vir n verlore wereld, Joh 3, Std Etienne Duvenage
     20181230 Die vrug van die Gees, Gal 5, Std Etienne Duvenage

3 Benoni 2019 Algemeen (mp3)
     20190127 Die gelykenis van die saaier, Mark 4, Student Etienne Duvenage
     20190210 Wat die kind van God moet bedink, Fil 4, Student Etienne Duvenage
     20190310 Eienskappe van die Liefde Deel 1, 1 Kor 13, Student Etienne Duvenage
     20190310 Eienskappe van die Liefde Deel 2, 1 Kor 13, Student Etienne Duvenage
     20190331 Die groot wit troon oordeel, Openbaring 20, Student Etienne Duvenage
     20190428 Kyk op en bly lewe, Numeri 21, Student Etienne Duvenage
     20190526 Nehemia se reaksie teen opposisie, Nehemia 6, Student Etienne Duvenage
     20190602 Toewyding aan God, 1 Sam 6, Prop Kandidaat Johnny Gates
     20190602 Riglyne om te bepaal of iemand gered is, Luk 6, Prop Kandidaat Johnny Gates
     20190605 Biduur: Hindernisse op die geestelike pad,Exo 5,Ouderling Dries Venter
     20190616 Man van God,1 Tim 6,Student Etienne Duvenage
     20190619 Biduur - om te sit by die voete van Jesus, Lukas 10, Student Etienne Duvenage
     20190623 Petrus se krisispunt, Lukas 22, Student Etienne Duvenage
     20190623 Hoe om standvastig te bly in die Here, Efe 6, Student Etienne Duvenage
     20190814 Biduur - Moses se onwilligheid op God se roeping, Exodus 3, Oudl Dries Venter
     20190825 Jesus se priesterlike gebed vir sy dissipels, Joh 17, Student Etienne Duvenage
     20190901 Gee ag op jou bediening vir die Here, Kol 4, Prop Kandidaat Johnny Gates
     20190904 Biduur: Die Goddelike Alwetenheid, Psalm 139, Ouderling Rockey van der Byl
     20190908 Die mens se vrae en reaksie op God se ingryping, Gen 42, Oudl Dries Venter
     20190908 n Wag deur God aangestel, Eseg 33, Oudl Dries Venter
     20190915 Die ware toestand van die kerk in Laodicea, Open 3, Student Etienne Duvenage
     20190915 Die gevaarlike tong, Jak 3, Student Etienne Duvenage
     20190918 Biduur: Gemeenskap met die Heilige Gees, Amos 3,Ouderling Edwin Duvenage
     20191016 Biduur: Moenie teenoor mekaar sug nie,Jak 5,Ouderling Dries Venter
     20191020 Die effek van die Woord van God op ons,Psalm 119,Ds Daniel Brink
     20191020 Jesus maak die storm stil,Markus 4,Ds Daniel Brink
     20191124 Kinderdiens - Jesus is EK IS, Student Etienne Duvenage
     20191225 Kersdiens - Waarom Jesus aarde to gekom het, Mat 1, Student Etienne Duvenage
     20191229 Wenke wat lei tot geestelike groei, 2 Petrus 1, Student Etienne Duvenage
     20191229 Paulus se gebed vir die kind van God, Kolossense 1, Student Etienne Duvenage

4 Benoni 2020 Algemeen (mp3)
     20200101 Nuwejaarsboodskap: Keer terug na God, 1 Samuel 7 v 1 - 17, Student Etienne Duvenage
     20200105 Die openbaarmaking van die kinders van God, Rom 8 v 18 - 30, Ouderling Dries Venter
     20200216 Vermaninge om heilig te lewe, 2 Kor 6 v 11 - 18 en 7 v 1, Student Etienne Duvenage
     20200304 Biduur: Riglyne tot `n helige wandel, Kol 3 v 1 - 17, Ouderling Dries Venter
     20200322 Die veiligheid wat die kind van God in Christus het, Rom 8 v 31 - 39, Student Etienne Duvenage
     20200322 Van vrees na vertroue in die God van Israel, Habakuk 3 v 1 - 19, Student Etienne Duvenage
     20200628 Die werk vd Heilige Gees in die mens se hart tydens redding, Rom 8 v 1 - 1, Student Etienne Duvenage
     20200628 Wanneer Jesus Christus sy bruid kom haal, 1 Thes 4 v 13 - 18, Student Etienne Duvenage
     20200719 Die Heilige Gees se innerlike werk van heiligmaking in die kind van God, 1 Thes 5 v 12 - 28, Student Etienne Duvenage
     20200830 Jesus se gebed vir sy kinders, Johannes 17 v 1 - 26, Ds Frik Lombard
     20200830 Wat moet ek doen om gered te word, Hand 16 en Mar 10, Ds Frik Lombard
     20200902 In God se Lig,1 Johannes 1, Ouderling Dries Venter
     20200906 Die nuttigheid van God se Woord, 2 Tim 3 v 1 - 17, Student Etienne Duvenage
     20200906 Die Heilige Gees se werk in die kind van God se lewe, Joh 16 v 1 - 15, Student Etienne Duvenage
     20200909 Wysheid uit Spreuke, 2 Kron 1 v 8 - 13, Ouderling Rockey van der Byl
     20200913 God wat ryk is in barmhartigheid, Efe 2 v 1 - 10, Ouderling Dries Venter
     20200913 Sal jy kan se ek het nie geweet nie, Spr 24 v 1 - 12, Ouderling Dries Venter
     20200916 n Ongelyke stryd, Psalm 2 v 1 - 12, Ouderling Dries Venter
     20200920 Boodskappe vroeg en laat, Jeremia 25 v 1 - 11, Ouderling Dries Venter
     20200920 Die gesonde leer, 2 Timotheus 4 v 1 - 5, Ouderling Dries Venter
     20200923 Seeninge van Josef, Genesis 49, Ouderling Jan Botha
     20200927 Die werk van die Heilige Gees in die Kerk van Jesus Christus, Efe 4 v 1 - 16, Student Etienne Duvenage
     20200927 Die ware rus wat Jesus bied, Matt 11v 25 - 30, Student Etienne Duvenage
     20200930 Die weg van heiligmaking en die heiligheid van God, Jes 6 v 1 - 5, Ouderling Edwin Duvenage
     20201004 n Soeke na bidders, 1 Tim 2 en Eseg 22, Emeritus Ds Jan Keyser
     20201004 n Veilige skuilplek, Psalm 11, Emeritus Ds Jan Keyser
     20201007 Kommunikasie met die Heilige Gees, Nehemia 1 v 1 - 11, Ouderling Rockey van der Byl
     20201206 Die rower aan die kruis, Luk 23 v 33 - 49, Proponents Kandidaat Edwin Duvenage
     20201206 Die uitvloeisel van n Gees beheerde lewe, Gal 5 v 16 - 26, Proponents Kandidaat Edwin Duvenage

5 Benoni 2021 Algemeen (mp3)
     20210127 God se vrae, Genesis 3 v 1 - 24, Ouderling Dries Venter
     20210314 Die kerk en die gemeente se gebedslewe, Neh 1 v 1 - 11 en Hab 3 v 1 - 2, Emeritus Ds Frik Lombard
     20210314 Die gevaar daarvan om geestelik terug te val, Spr 14 v 1 - 16, Emeritus Ds Frik Lombard
     20210425 - Die vrug wat die evangelie voortbring, 1 Thess 1 v 1 - 10, Proponent Kandidaat Etienne Duvenage
     20210505 - Die getroue dienskneg met die oog op die wederkoms, Lukas 12 v 35 - 48, Student Christiaan Duvenage
     20210613 - Elia, die gehoorsame kneg word onderhou deur die Here, 1 Kon 17 v 1 - 24, Ds Daniel Brink
     20210613 - Die kwaadoener aan die kruis, Lukas 23 v 33 - 49, Student Christiaan Duvenage
     20210620 Vadersdagboodskap - wees n voorbeeldige vader, 1 Tim 4 v 1 - 16, Student Pierre Louw
     20210620 Die lewe van n ware kind van God, Mal 2 v 1 - 16, Student Fredrich Lombard
     20210627 As ons glo dat Jesus se koms naby is, 2 Petrus 3 v 1 - 18, Emeritus Dominee Frik Lombard
     20210714 - Om n dissipel van Christus te wees deel 1, Lukas 9 v 23 - 27, Student Christiaan Duvenage
     20210718 - Om die koninkryk te be-erwe , Luk 18 v 18 - 30, Joh 3 v 1 - 21, Student Christiaan Duvenage
     20210721 - Om n dissipel van Christus te wees deel 2, Lukas 9 v 23 - 27, Student Christiaan Duvenage
     20210815 - Die koste (vereistes) om n dissipel van Jesus te wees, Luk 14 v 25 - 35, Student Kaleb Boshoff.
     20210815 - Die sonde wat gelei het tot n val, 1 Sam 11 v 1 - 27, Student Kaleb Boshoff.
     20210822 - Bly in My, Joh 15 v 1 - 17, Student Pierre Louw.
     20210829 - Die kinders van God, Johannes 1 v 1 - 14, Dr Pieter Rousseau
     20210829 - Die sondares by Jesus se voete, Lukas 7 v 36 - 50, Student Christiaan Duvenage
     20210919 - Waarom die huwelik en nie skei nie, Matt 19 v 1 - 12, Student Christiaan Duvenage
     20211010 - Verheug jou in die Here, Psalm 33, Emeritus Ds Jan Keyser
     20211013 - Wanneer die Here se jy moet wag, Psalm 27, Emeritus Ds Jan Keyser
     20211017 - Hy wat op die Verhewe Troon sit, Jesaja 6, Emeritus Ds Jan Keyser
     20211017 - Seen in teenspoed, Genesis 39, Emeritus Ds Jan Keyser
     20211020 - Ek skaam my nie oor die evangelie van Christus nie, Romeine 1 v 16 en 17, Emeritus Ds Jan Keyser
     20211024 - Is jy gereed om God te ontmoet, Amos 4, Emeritus Ds Jan Keyser
     20211024 - n Wandel wat God behaag, Psalm 119 v 9 tot 16, Emeritus Ds Jan Keyser
     20211027 - Veiligheid binne God se wil, Jeremia 42 v 1 tot 22, Emeritus Ds Jan Keyser
     20211031 - Wat ons moet onthou by die gebruik van die Nagmaal, 1 Korinthiers 11 v 23 tot 30, Emeritus Ds Jan Keyser
     20211031 - Die florerende kind van God, Psalm 92, Emeritus Ds Jan Keyser
     20211103 - Die vrede wat God gee, Filippense 4 v 1 - 9, Emeritus Ds Jan Keyser
     20211107 - Geroep tot gemeenskap, 1 Korinthiers 1 v 1 - 9, Emeritus Ds Jan Keyser

6 Benoni 2022 Algemeen (mp3)
     20220116 - Die dissipels op n missie, Matt 28 v 16 - 20, Student Christiaan Duvenage
     20220130 - Neem kennis van hierdie Jesus, Hand 2 v 14 - 36, Student Kaleb Boshoff
     20220220 - Dis maklik om te praat, Lukas 9 v 57 - 62, Emeritus Ds Jan Keyser
     20220220 - Jesus groter in my, Johannes 3 v 22 - 36, Emeritus Ds Jan Keyser
     20220306 - Word heilig soos Hy heilig is, 1 Pet 1 v 13 - 2 v 10, Student Kaleb Boshoff
     20220313 - Die vader van die wereld, Johannes 8 v 28 - 47, Emeritus Ds Jan Keyser
     20220313 - Vertroue op God in n tyd van krisis, Psalm 27 v 1 - 14, Emeritus Ds Jan Keyser
     20220320 - Die belangrike kenmerke van die koperslang, Num 21 en Joh 3, Student Kaleb Boshoff
     20220327 - Om geregverdig te word, Rom 3 v 9 - 31, Student Christiaan Duvenage
     20220330 - Bybelse raad vir Bybelse evangelisasie, Mat 28 v 16 - 20, Student Christiaan Duvenage
     20220403 - In Christus, Efe 2 v 1 - 22, Dr Pieter Rossouw
     20220403 - Uit genade gered, Efe 2 v 1 - 10, Dr Pieter Rossouw
     20220410 - Hoe om te reageer op n slegte tyding, 2 Kronieke 20 v 1 - 29, Ds Etienne Duvenage
     20220522 Paulus se gesindheid teenoor die evangelie, Rom 1 v 1 - 17, Ds Etienne Duvenage
     20220525 - Bid sonder ophou, Luk 18 v 1 - 8, Ds Etienne Duvenage
     20220612 - Voorneme om rein te lewe, Dan 1 v 1 - 21, Emeritus Ds Jan Keyser
     20220619 - Sou iets vir die Here onmoontlik wees, Gen 18 v 1 - 15, Emeritus Ds Jan Keyser
     20220626 - Ondersoek jouself - is jy in Christus, 2 Kor 13 v 1 - 13, Emeritus Ds Jan Keyser
     20220703 - n Aangename geur van Christus, 2 Kor 2 v 14 - 17, Emeritus Ds Jan Keyser
     20220703 - Hou moed, 2 Kor 4 v 16 - 18, Emeritus Ds Jan Keyser
     20220706 - Watter gawe bestaan nog: In tale praat of om te profeteer, 1 Kor 14 v 1 - 10, Student Christiaan Duvenage
     20220710 - Die belangrikheid van Jesus Christus, afgesien van die engele, Heb 1 v 1 - 14, Student Christiaan Duvenage
     20220807 - Saligheid in Christus, Luk 18 v 18 - 30, Student Christiaan Duvenage
     20220821 - Die uitnemendheid van Christus, Kol 1 v 13 - 23, Dr Andre Bester
^ Na Bo ^