Begin
Tuisblad

- Vir aflaai van inhoud, is Free Download Manager uitmuntend.
- Om in te skakel vir deelname in Klank :
1: Vir Kruis-platform Toestelle Inluister is VLC as speler uitmuntend.
   1.1 Jy kan mobiel wees met jou Android, Apple toerusting.
         Skakel in met die WebWoord Toepassing, deur dit af te laai van Google Play of App Store.
   1.2 Jy kan gebruik maak van jou Kas-Rekenaar, Apple Mac ens.
         Skakel in deur op die betroke Gemeente se Tema (in Blou) te klik wanneer die Gemeent uitsaai.


Baie Welkom en Geniet die byeenkoms!