Hoe om Inhoud op WebWoord.co.za te laai.

 

Uitgereik deur:

AKSIE INTERNET MEDIA EVANGELISASIE

6 Jullie 2017

 

1.      “Edit” die gekose klankbaan met die program van jou keuse. Maak seker die klankbaan is “gestoor” in die hoogste formaat moontlik in “wav”. Dit kan gestoor word in “mono” of “stereo”.

2.      Die klank leêr bevat die volledige klankbaan (Openings gebed, Boodskap en Boodskap/geleentheid slot).

3.      Moennie die skrif lessing en die preek van mekaar skei nie.

4.      “Save” die klankbaan as volg: jaar(2017), maand(04), dag(14), tyd(0900), prediker(DsFrikieLombard), skriflesing(Joh19v17-37), tema(Getuienis by die Kruis) bv: 20170414 0900 DsFrikieLombard Joh19v17-37 Getuienis by die Kruis

5.      Ons het nou nodig om die klankbaan om te skakel na die formaat wat op WebWoord.co.za gestoor word. Gaan na jou keuse “omskakel” program. Tipiese omskakel program is “Any Video Convertor”. Skakel nou die klankbaam om van “wav” na “mp3, mono/1kanaal, 64kbps formaat”.

 

6.      Gaan na die volgende web adress www.businesschambers.co.za

 

7.      Sleutel jou “Username” in, gevolg deur jou “Password” en Klik op “Login”

1.      Dan vertoon die werf so.

2.      Klik op “Web Main Menu”.

3.      Dan vertoon die werf so.

4.      Klik op “Add Heading” in die Boodskappe lyntjie.

 

5.      Dan vertoon die werf so.

6.      Klik op “Add Menu” in die Gemeente Spesifiek lyntjie.

7.      Dan vertoon die werf so.

8.      Klik op “Add Media Heading” in die Durban (Jou Gemeente naam) lyntjie.

9.      Dan vertoon die werf so.

10.  Klik op “Add Media” in die Durban Algemeen(mp3) lyntjie.

11.  Dan vertoon die werf so wanneer daar reeds ‘n Boodskap opgelaai is.

12.  Klik op “Add Media file”.

13.  Dan vertoon die werf so.

 

Sleutel die volgende inligting in:

14.        Description” :  In die ruimte plaas ons die: Datum, tyd, tema, skrif lesing en prediker (20170414 0900 Getuienis by die Kruis Joh19v17-37 DsFrikieLombard)

15.        Title”:  word oop gelos

16.        Extra File Description” :  word oop gelos

17.        Extra File Title”: word oop gelos

18.        Order no”: 20170414 datum van boodskap plus die tyd 09 (2017041409)

19.        Dan vertoon die werf so.

20.        Klik op “Upload New File” in die MediaFile lyntjie.

21.        Dan vertoon die werf so.

22.        Klik op “Browse”, vind en kies die boodskap wat opgelaai moet word.

23.        Klik “Start uploading

24.        Wanneer die Boodskap klaar opgelaai het, Klik “Select file and close the window

25.  Dan vertoon die werf so.

26.  Klik “Save Media” om die oplaai te voltooi.

27.  Nou kan jy op WebWoord.co.za gaan kyk en die Boodskap sal daar vertoon word, gereed vir besoekers om af te laai en of te luister.

28.       ” Word gebruik om spasies in te voeg sodat die Boodskappe Temas mooi oplyn onder mekaar.

29.  Een enkele “ ” verteenwoordig Een enkele spasie asof jy die “Spasiebalk” een keer so druk.