Kennisgewing Bord
(Sel:083 430 8814)
Alle eer aan die Lewende God.
Welkom saammet WebWoord
Jy is vir die Lewende God en vir ons belangrik.

Kry dit op Google Play Kry dit op App Store

Gemeentelike meelewing.
Die Woord IS en bly, Kos-vir-my-Siel.

Spesiaal
Pinkster 2020
Don 21 Mei (19h00), Dr A Bester
Vry 22 Mei (19h00), Ds R van Vuuren
Sat 23 Mei (19h00), Ds SP Lourens
Son 24 Mei (09h00), Ds F Smit
Son 24 Mei (18h00), Ds G Beukes
Ma 25 Mei (19h00), Ds B Fourie
Di 26 Mei (19h00), Ds J Prinsloo (Snr)
Wo 27 Mei (19h00), Ds R Beukes
Don 28 Mei (19h00), Ds J Prinsloo (Jnr)
Vry 29 Mei (19h00), Ds J Botha
Sat 30 Mei (19h00), Ds J du Preez
Son 31 Mei (09h00), Ds T Loubser
Son 31 Mei (18h00), Ds G van Dalen

Gemeente Benoni
Sondag Aand dienste en Woensdag Bidure (19h00) word uitgesaai vanaf:
Sondag 19 April 2020
Woensdag 22 April 2020

Gemeente Bethal
Sondag oggend dienste vervroeg na 08h00
Aand program
18h00 Boeke-vat, Gemeente Richardsbaai
18h30 Aand oordenking, Gemeente George
19h00 Aand oordenking, Gemeente Strand
20h30 Pitkos, Gemeente Paarl