
Jeug met LEWE
Joh 14:6b Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.
|

|
Wie is in beheer van "Jeug met LEWE"?
God self. Hy is 'n God van orde daarom het Hy OOK “titles” as deel van Sy orde gestel. Ons is nie “title freaks” nie, ons Dien God VOLUIT!
Ons daag jou uit: (as jy iets wil wees) Wees deel van Jeug met LEWE
|