Wonderboom

 

STIGTINGSDATUM: JUNIE 1987

LIDMAATTAL: 630

 

Predikante wat die ge­meente bedien het: Di. Pie­ter Loots, Toy Coetzee, Hen­nie Prinsloo, Danie van Rens­burg, Jacques Olivier (Jeug), Paul Beyl en huidiglik Johan Botha.

 

Kort geskiedenis:  Die ge­meente het afgestig van Mara­nata met ds. Pieter Loots as die eerste leraar. Tans is die gemeente besig met die bou van ‘n nuwe kerk. Dit is merk­waar­dig hoe die Here die gemeente deur twee geweldige krisisse gedra en staande gehou het.

 

Toekomsvisie: Om elke lid­maat betrokke te kry op die regte plek en vir die regte redes.

 

Kort boodskap van leraar: Han­de­linge 24:16 – “Daarom oefen ek my ook om altyd voor God en die mense ‘n rein ge­wete te hę.”