Randfontein

 

STIGTINGSDATUM: 1972

LIDMAATTAL: 240

 

Predikante wat die gemeente bedien het: Di. F.  Viljoen, C. Fourie, C. Smith, W. Peypers, H.van Rensburg, M. Reiners, R. Scholtz.

 

Geskiedkundige agtergrond: Die ge­meente het afgestig van Krugersdorp en Carletonville. Daar is eers in ‘n Engelse skool se saal kerk gehou en daarna in die saal van ‘n kliniek. Tydens die bediening van ds. Viljoen is die saal gebou en die kerk daarna onder leiding van ds. Peyper.

 

Toekomsvisie: Om Handelinge 1:8 uit te voer in die gemeente.

Kort boodskap van leraar: Dat ons sal volhard totdat die Here kom!