Kontak ons deur Skype
 
 


Riglyn om in te skakel met xiialive vir Android:
xiialive vir Android is beskikbaar op: "Google Play Store"
Ons aanvaar dat xiialive op jou Android Mobiel aktief is.

Die vooraf aksies om die speler oop te maak is heel moontlik verskillend op verskeie mobile.
Op die Samsung Galaxy S3 werk dit so:-
(hierdie aksie gaan nodig wees vir elke Gemeente waarop jy wil inskakel)

Op WebWoord.co.za:-
1: Skryf die "URL" neer waarop jy wil inskakel (tipies "http://197.81.195.39:7783" vir Web4 Phalaborwa).
2: In xiialive, kies "FAVORITES".
3: Gaan ondertoe. Kies "ADD URL+" en sleutel die URL in waarop jy wil inskakel (tipies "http://197.81.195.39:7783").
4: "Save" die URL (Stasie) en wag vir xiialive om met die Stasie te koppel.
5: Nou verskyn die "Stasie" op jou lys van "FAVORITES".
6: Druk op die Stasie en Luister in. Stel die Volume soos nodig en geniet die Byeenkoms.

Wees eendragtig in gebed en in lewe tot eer van die Lewende God!
 

Daar is geen kopiereg op inhoud op WebWoord nie.